Alle mense op die aarde is geestelik doodstraf-gevangenes,
wat nie weet wat met hulle môre sal gebeur nie.
Dus, die doop wat werk vir die vergifnis van sondes,
moet dringend uitgevoer word, net soos dokters
nie noodpasiënte vir maande net waarneem nie
maar hulle dadelik behandel.
Die vroeë Kerk-heiliges het mense op die pad, snags
en selfs op die Sabbatdae gedoop. Wie ook al verlossing
wou hê, was gedoop, ongeag die tyd of plek.
(Hand. 8:26-39; 10:44-48; 16:13-14; 16:29-34)
Die doopseremonie bevat die groot liefde van God
wat gekruisig was in plaas van die mensdom wat
ernstige sondes gepleeg het. Daarom, net wanneer ons
in die Redder glo wat met die nuwe naam in die Tydperk van
die Heilige Gees kom, Christus Ansanghong, en in sy naam
gedoop word, kan ons gered word.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid