Volgens die profesie van die Fees van die Eerstelinge was Jesus op die Sondag opgewek as die eersteling uit dié wat gesterf het. Die dag waarop Hy die mag van die dood gebreek het en die mensdom die hoop vir die opstanding gegee het, was die Opstandingsdag.
God Ansanghong en Hemelse Moeder het na die aarde toe gekom om die mensdom die hoop vir die opstanding te gee en om ons engelagtige voorkoms te herstel.
Die mensdom moet die leringe van die Bybel volg en die Opstandingsdag op die Sondag hou deur brood te breek, nie eiers nie, om ons geestelike oë oop te maak.
Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. 1 Korintiërs 15:20
Ons glo immers dat Jesus gesterwe maar ook opgestaan het. … Allereers sal dié wat in Christus gesterf het, uit die dood opstaan; daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. … 1 Tessalonisense 4:14–17
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid