God het deur alle dinge getuig oor die bestaan van God die Moeder;
die profete van die Bybel sê vir ons dat mense gered kan
word slegs wanneer hulle na Jerusalem, Hemelse Moeder, toe kom.
Die spesiale genade wat God aan sy volk wat gered sal word, gegee het,
is die seën om mense na die wêreld van lig te lei deur die heerlikheid
van God die Moeder aan hierdie donker wêreld, wat sonder waarheid is, te vertoon.
En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis… En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. Genesis 1:26–27, AFR53
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid