Om die seën te ontvang van die koninklike priesterdom in die Hemel, wat God ons belowe het, moet ons volhard tot die einde toe met geduld, ongeag die situasie, net soos ons vir ʼn paar jaar moet wag vir vrugte om gedra te word na ʼn boom geplant was.
Aangesien God ons geleer het om lesse te leer uit wat gebeur het met Esau, Job, Moses en Aäron, hou die lidmate van die Kerk van God hulle geloof met dankbaarheid en geduld in gehoorsaamheid aan God se woorde.
“… hou net vas wat julle het, totdat Ek kom. Aan elkeen wat die oorwinning behaal en tot die einde toe volhou om te doen wat Ek wil hê, sal Ek mag en gesag oor die nasies gee.” Openbaring 2:25-26
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid