Net soos Jesus die smaad van om deur mense verag te word, en die verraad van sy dissipels verduur en oorwin het en aan die kruis gely het vir al sy geliefde kinders, so behoort ons ook ons kruis op te neem en Jesus se pad te volg.
Deur die Fees van die Ongesuurde Brood moet ons die lyding van Jesus Christus onthou en dink aan die lyding van Christus Ansanghong wat ʼn tweede keer gekom het. Wanneer ons Christus in sy pad volg en sodoende dankbaar is in alle situasies, verander God struikelblokke soos die Rietsee in ʼn instrument van genade.
Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg, want wie sy lewe wil behou, sal dit verloor; maar wie sy lewe ter wille van My verloor, sal dit terugkry. Matteus 16:24–25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid