Net soos honde, dagvlieë en mense hul eie onderskeie lewensdure het, het God se verlossingswerk ook 'n bepaalde periode van tyd en beperking.
God het sy verlossingswerk in drie tydperke verdeel
- die Tydperk van die Vader en die Seun en die Heilige Gees,
en het in elke tydperk 'n ander naam van die Verlosser gebruik.
In die Tydperk van die Heilige Gees sal die verlossing voltooi word
deur die nuwe naam van Jesus. Dus bid die lede van die Kerk van God,
die getuies in hierdie tydperk, en sing hulle lof
in die naam van Christus Ansanghong, wat volgens
die profesieë van die Bybel na die aarde toe gekom het.
“Elkeen wat die oorwinning behaal… Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem… my eie nuwe Naam op hom skrywe.” [Openbaring 3:12]
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid