Deur die geskiedkundige gebeurtenis waar Jesus 2000 jaar gelede na die Hemel toe opgevaar het, het God ons die hoop vir die hemelvaart gegee – die lewende hoop dat ons deur God se krag verander sal word, en die Here in die lug tegemoet sal gaan.
Henog het altyd naby God geleef, en hy het lewendig opgegaan na die Hemel toe, en was erken as een wat God behaag het. Noag het ook die hele tyd naby God geleef, en hy was gered van die oordeel met water. Elisa het Elía tot die bitter einde gevolg – tot op die dag toe Elía na die Hemel toe opgevaar het, en het hom as 'n profeet opgevolg.
Vandag leef die lede van die Kerk van God 'n lewe van bekering wat God behaag, deur met Vader Ansanghong en God die Moeder op die pad van die evangelie te leef, met die hoop vir die hemelvaart.
Omdat Henog geglo het, is hy weggeneem sonder dat hy gesterf het . . . Van hom word getuig dat hy, voordat hy weggeneem is, geleef het soos God dit wou. Hebreërs 11:5
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid