Die profete het getuig dat net God die Nuwe Verbond kan sluit. Die Bybel getuig ook dat die mensdom nie die verlossing kan ontvang deur enige ander manier as die Nuwe Verbond se Pasga wat met die liggaam en bloed van Jesus gevestig is nie.
Die enigste een wat nou die seëninge van die vergewing van sondes en die ewige lewe vir die mensdom gegee het, is Christus Ansanghong.
Dus glo die Kerk van God dat Christus Ansanghong die Christus is wat ʼn tweede keer gekom het.
“Wie my liggaam eet en my bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood laat opstaan.” [Johannes 6:54]
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid