Vir die mensdom om die genade van verlossing te ontvang, moet ons die
profesieë van die Bybel glo en na God toe kom deur aanbidding.
In die Tydperk van die Heilige Gees sal God die Vader en God die Moeder
verlossing in Sion verleen. Hierdie is ʼn belangrike profesie van die Bybel.
Beide die Eerste Koms-Jesus en die Wederkoms-Jesus
was op die aarde op die ouderdom van 30 gedoop
en het die bediening vir 3 jaar en vir 37 jaar uitgevoer.
Die Een wat die Nuwe Verbond gesluit het – die teken van Koning Dawid
wat net God kan bring – was die Wederkoms-Christus Ansanghong.
Toe al die mense hulle laat doop het, is Jesus ook gedoop… Toe Jesus met sy werk begin het, was Hy omtrent dertig jaar oud. … Lukas 3:21-23
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid