Die Heilige Gees-Beweging was deur die Heilige Gees uitgevoer wat op die vroeë Kerk op die Dag van die Pinksterfees uitgestort was. Hierdeur het 3000 en 5000 mense in een dag tot bekering gekom, en die waarheid dat Jesus die Christus is, vinnig na selfs die Heidense lande versprei.
Vandag voer die Kerk van God wat die Huttefees hou, die ongelooflike Heilige Gees-Beweging uit om aan die hele wêreld te getuig oor Christus Ansanghong en God die Moeder, wat die Redders in die Tydperk van die Heilige Gees is.
Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Handelinge 1:8
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid