As God Jehova in die Tydperk van die Vader, en as Jesus Christus in die Tydperk van die Seun, en as God Ansanghong en God die Moeder – die Gees en die Bruid – in die Tydperk van die Heilige Gees, word God die hoop van die mensdom in Sion, die stad van God se feeste.
Elohim God het die volmag om die sondes van die mensdom te vergewe.
Die Kerk van God, waar Elohim God woon, is Sion – die plek waar God se feeste gevier word.
Dit is die kerk waar daar die belofte van die vergifnis van sondes en die heerlikheid van die ewigdurende Koninkryk van die Hemel is.
“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, … en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” Matteus 11:28-30
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid