Die Pasga van die nuwe verbond is die manier
om deel te neem aan die vlees en bloed van
God die Vader en God die Moeder, en dit is die
wet van die Gees van die lewe, wat die krag het
om ons van die dood te bevry.
God erken diegene wat die nuwe verbond op hulle
harte het en het belowe om hulle God te wees.
Aan diegene wat die Pasga van die nuwe verbond hou,
wat God self gestig het, het God sy beskerming en
die seën van die ewige lewe belowe, nie die vrees vir die dood nie.
… “dat Ek met die huis van Israel en die huis
van Juda ʼn nuwe verbond sal sluit. …
“Ek sal my wet in hulle binneste gee,
en dit op hulle harte skryf.
Ek sal vir hulle ʼn God wees,
en hulle sal vir My ʼn volk wees.”
Jeremia 31:31-33
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid