God, wat vantevore sien wat later sal gebeur, het ons streng gewaarsku
om nie enigiets by te voeg of weg te vat van die woorde van die Bybel nie.
Die Bybel leer ons om God se gebooie, soos die Sabbatdag en die Pasga te hou,
maar ook leer dit ons, Christene, om ons lewens te leef as die sout en lig vir die wêreld.
Net soos God die Israeliete na die land Kanaän gelei het
en hulle geseën het, so in hierdie tyd ook, wanneer ons God
in ons familie, by ons werk en voor ons bure verheerlik,
volgens die leringe van God Ansanghong en Hemelse Moeder,
sal ons goedgekeur word as mense wat as Christene geleef het en
sal ons die seën ontvang om die koninkryk van die hemel binne te gaan.
Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle
goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is,
verheerlik.” Matteus 5:16
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid