In hierdie somber wêreld met verskeie rampe en aansteeklike siektes,
is hulle wat ons die hoop vir die ewige koninkryk van die hemel kan gee, waar daar nie pyn, swaarkry of die dood is nie, net Hemelse Vader en Moeder wat as die Gees en die Bruid gekom het.
Net soos God sy mense toegelaat het om Christus deur die Ou Verbond te herken, so het Hy ons in hierdie tydperk geleer hoe om ons Hemelse Moeder deur die Nuwe Verbond te herken.
Die mense wat lewe sonder om hoop onder enige omstandighede te verloor,
en vol van dankbaarheid is, is die mense van die Kerk van God.
Hulle volg die leerstellings van Hemelse Moeder en onderhou die Nuwe Verbond.
ʼn Mens moet dit figuurlik verstaan. Die twee vroue staan vir twee verbonde. … Maar die hemelse Jerusalem is vry, en dit is ons moeder. Galasiërs 4:24-26
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid