Net soos Jesus Hom laat vang het om die profesie van die Bybel te vervul, word al die woorde in die Bybel vervul sonder dat enige profesie ontbreek.
Die evangelie van die Nuwe Verbond wat Christus Ansanghong en God die Moeder aan ons beveel het, versprei na die hele wêreld deur die Kerk van God, soos dit in die Bybel voorspel was. Solank as wat ons ʼn standvastige geloof en doel het om die profesie te vervul,
sal ons in staat wees om die wonderlike werk van die Heilige Gees in enige situasie te vervul.
En dit het vir ons die boodskap van die profete nog meer bevestig. Hierdie boodskap is soos 'n lamp wat in 'n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte. 2 Petrus 1:19
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid