In hierdie wêreld is daar twee groepe mense:
diegene wat hoor en doen wat God sê, en diegene wat nie God se stem kan hoor
en verstaan nie ongeag hoeveel keer hulle dit hoor.
In die laaste tydperk van die Heilige Gees is daar ʼn plek waar ons die stem van Vader Ansanghong en God die Moeder kan hoor en duidelik verstaan, en die Pasga en die Sabbat van die Nuwe Verbond volgens God se voorbeelde kan hou.
Daardie plek is die Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God.
“Maar julle glo nie, omdat julle nie van my skape is nie. My skape luister na my stem; Ek ken hulle, en hulle volg My.” [Johannes 10:26-27]
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid