Alle mense is sondaars uit die hemel wat geen ander keuse gehad het as om vir ewig en altyd in die ewige hel te ly nie.
Daarom, as hulle nie deelneem aan die bloed van Christus wat ons sondes vergewe deur die Pasga van die nuwe verbond nie, sal hulle nooit nader aan God gebring kan word en God se kinders (lede van Sy familie) word nie.
Die Kerk van God is waar Vader Christus Ahnsahnghong en God die Moeder woon en die kerk wat die Pasga van die nuwe verbond het waardeur hulle die vergifnis van sondes kan ontvang en naby God gebring kan word.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid