Die wat verlos is, volg die leiding van God wat die Lam is tot die einde toe. Hulle glo nie met net woorde en gedagtes nie, maar besit geloof wat God se woord praktiseer en in aksie bring.
Vandag kan diegene wat Christus Ahnsahnghong volg en God die Moeder wat gekom het as die Verlossers in die tyd van Heilige Gees, volkome geloof hê soos Abraham en seën van verlossing ontvang.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid