Die Bybel het geprofeteer dat die Een wat die verborge manna terugbring, ons God is. Jesus het gekom en ons geleer dat die verborge manna die waarheid van die nuwe verbond Pasga is.
In die Donker Middeleeue het al die lewenswaarhede egter verdwyn en sodoende is die weg van verlossing gesluit. Daarom het Jesus weer gekom in die naam van Christus Ahnsahnghong, die nuwe verbond Pasga herstel en die werk van verlossing oor die hele wêreld in die Kerk van God begin.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid