Die Israeliete het die koperslang aanbid wat niks meer as 'n instrument was nie, vir byna 1 000 jaar, en het die woord van God opsy gesit wat gesê het: "Elkeen wat na die koperslang kyk, sal lewe." Dit is egter op die ou end in stukke gebreek. Op dieselfde manier aanbid baie godsdienstige mense in die wêreld vandag die kruis onder die dekmantel van die kosbare bloed van Jesus Christus. Christus Ansanghong en God die Moeder het ons geleer dat kruis-eerbied afgodediens is.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid