Die Kerk van God hoop dat die hele mensdom saam die hemelse koninkryk sal binnegaan en die Hemelse Moeder se liefde en geluk aan baie mense wat moeg word in die samelewing waar individualisme heers, sal oordra.
Die plek van eenheid, met die hart van die Hemelse Moeder Met Moeder se hart is die lede van die Kerk van God verenig en doen goeie dade volgens Haar leringe. Die lede het ander lief en respekteer hulle soos hulleself.
(’n Storie oor dele van ’n man wat varkmelk gevind het om die koning se siekte te genees; elke deel van sy liggaam het daarop aangedring dat hulle die beste is.)
Maar nou is daar wel baie ledemate, maar net een liggaam. God het die liggaam so saamgestel . . . maar die ledemate in gelyke mate vir mekaar sal sorg. 1 Korinthiërs 12:20–25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid