Die Heilige Gees van die vroeë reëns was vir diegene gegee wat God wat in die Tydperk van die Seun in die vlees gekom het, ontvang het. Net so word die Heilige Gees van die laatreëns vir diegene gegee wat God Ansanghong en God die Moeder, wat in die Tydperk van die Heilige Gees in die vlees gekom het, ontvang en wat God se vlees en bloed deur die Nuwe Verbond-Pasga erf.
Toe God die hemele en die aarde geskep het, het Hy na Homself as “ons” verwys. God het ons deur die verhouding tussen ʼn afskaduwing en die wesentlikheid daarvan geleer dat ons ʼn familie in die Hemel het net soos ons ʼn familie hier op Aarde het. Vir die kinders wat die verlossing van God die Vader en God die Moeder besef het, het God ook die geseënde sending gegee om die wêreld te red met Heilige Gees wat Hy aan hulle verleen het.
God het gesê: “Laat Ons mense maak na ons beeld, as ons afbeelding, ...” God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep, manlik en vroulik het Hy hulle geskep.
Genesis 1:26–27
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid