Die mense wat ʼn les van die Israeliete se 40-jaar-lange reis in die woestyn leer en God met geloof in sy belofte gehoorsaam, sal geseënd wees in alles wat hulle doen, sonder om verwyder te word van God se boek af.
God Jehova wie die Israeliete uit Egipte gered het, en Jesus wat die sonde van die mensdom vergewe het deur sy kosbare bloed wat aan die kruis gestort was en Christus Ansanghong wat die waarheid in hierdie tydperk herstel het, is almal een en dieselfde God.
“As jy goed luister na die Here jou
God en jy gehoorsaam al sal sy gebooie wat ek jou vandag gee, en jy lewe daarvolgens, sal die HERE jou God jou oor al die nasies van die aarde stel.”
Deuteronomium 28:1
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid