Selfs vandag, in God se bevel om die nuwe verbond soos die Sabbatdag en Pasga na te kom, is daar sy diepgaande wil soortgelyk aan toe God vir Adam en Eva in die tuin van Eden gesê het: “Moenie van die boom van die kennis van goed en kwaad eet nie” om hulle te seën.
Dit bevat die uiteindelike wil om seëninge aan die mensdom te beveel deur die nuwe verbond.
As ons net op ons eie ervaring en kennis staatmaak en die woorde van God nietig ag, sal swaarkry en teëspoed ons op die ou end volg.
Christus Ansanghong en God die Moeder het ons geleer dat wanneer ons God se woord as kosbaar beskou net soos Daniël, Sadrag, Mesag en Abednego, sal ons seën en heerlikheid ontvang wat die wêreld sal verras.
Elke gebod wat ek vandag vir jou voorskryf, moet julle nougeset nakom, sodat julle kan leef en meer word en in die land ingaan wat die Here met ʼn eed aan julle voorvaders beloof het, en dit in besit neem.
Deuteronomium 8:1
As jy aandagtig luister na die stem van die Here jou God deur al sy gebooie wat ek vandag vir jou voorskryf, nougeset na te kom, sal die Here jou God jou verhoog bo al die nasies van die aarde.
Deuteronomium 28:1
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid