Net soos Jesus Christus uit die hemel af na hierdie aarde toe gekom het en terug na die hemel toe opgevaar het, behoort mense wat in God glo op hierdie aarde ook terug te gaan hemel toe. Die voorvereiste om die koninkryk van die hemel binne te gaan, is om die ewige lewe te ontvang.
Die mensdom kan na die hemel toe gaan waar daar geen dood is nie, slegs wanneer hulle die ewige lewe wat God belowe het, ontvang.
Die ewige lewe word slegs toegelaat aan diegene wat Jesus se liggaam eet en sy bloed drink deur die Nuwe Verbond-Pasga.
Dit maak nie saak hoe groot ons geloof kan wees nie, ons kan nie die ewige lewe ontvang tensy ons die Pasga hou nie.
Die Kerk van God is die enigste kerk in die wêreld wat die Nuwe Verbond hou.
Julle moet dus nie julle vrymoedigheid prysgee nie; dit hou ʼn groot beloning in. Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry.
Hebreërs 10:35–36
En dit is die belofte wat Hy aan ons gemaak het: die ewige lewe.
1 Johannes 2:25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid