Soos Jesus, wat volgens die profesie van Dawid se troon die eerste keer na die aarde gekom het, op dertigjarige ouderdom gedoop is en die evangelie drie jaar lank verkondig het, so is Christus Ansanghong, die Wederkoms Christus as geestelike Dawid, ook op dertigjarige ouderdom gedoop en het Hy die evangelie vir die oorblywende sewe-en-dertig jaar verkondig, en sodoende die profesie van veertig jaar vervul.
Jesus Christus het geprofeteer dat die Seun van die mens 'n tweede keer sou kom wanneer die vyeboom herleef het, dit is, toe Israel in 1948 onafhanklikheid verkry het. Die Een wat volgens hierdie profesie 'n tweede keer as geestelike Dawid na hierdie aarde gekom het, die feeste van die lewe, soos die Sabbat en die Pasga, wat afgeskaf is, herstel het, en die mensdom tot verlossing gelei het, is Christus Ansanghong.
Die Kerk wat glo in Christus Ansanghong wat as Dawid gekom het, en in Hemelse Moeder van wie Christus Ansanghong Self getuig het, is die Wêreldsending Genootskap Kerk van God.
“Hulle sal liewer die HERE hulle God dien en Dawid hulle koning, wat Ek vir hulle sal laat opstaan.” Jeremia 30:9
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid