Net soos daar wette op hierdie aarde is, het God ook wette vir die verlossing van die mensdom.
Soos Rehabeam van Juda en Jerobeam van Israel in die verlede getoon het, sal koninkryke en mense wat nie God se wette nakom nie, uiteindelik rampe en straf ontvang.
Die Bybel sê dat diegene wat God se wet verlaat, diegene is wat God verlaat.
Onder talle kerke in die wêreld is God by die kerk wat God se wette [gebooie] nakom en dit lei tot oorwinning in rampe en selfs in die groot stryd teen Satan.
Toe Rehabeam se koningskap stewig gevestig was en hy magtig geword het, het hy die wet van die Here verlaat, en die hele Israel saam met hom.
Omdat hulle ontrou was aan die Here, gebeur dit toe dat Sisak, die koning van Egipte, in die vyfde regeringsjaar van koning Rehabeam optrek teen Jerusalem
2 Kronieke 12:1–2
Die draak was woedend vir die vrou, en het weggegaan om oorlog te voer teen die res van haar nageslag wat die gebooie van God nakom en vashou aan die getuienis wat Jesus gelewer het.
Openbaring 12:17
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid