God het ons geleer dat die doop die manier is om ons sondes wat die dood verdien, te begrawe.
Hy het aan ons, wat deur die doop gereinig is, die verbond van die ewige lewe gegee—die Pasga van die nuwe verbond.
Jesus Christus het die nuwe verbond Pasga 2 000 jaar gelede tot stand gebring, en Christus Ansanghong het dit herstel in die tydperk van die Heilige Gees!
Dit is slegs die Wêreldsending-Genootskap-Kerk Van God, waar Hemelse Moeder saam met Haar mense is, wat die doop van vergifnis van sondes bedien en die Pasga van die nuwe verbond hou om die ewige lewe te ontvang volgens die wil van God.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid