Die mense wat die wette van Moses en die bevele van God bestudeer het, het misluk om Christus te ontvang wat 1 900 jaar gelede as die Messias verskyn het. Dit was omdat hulle die reëls van mense gehou het en so het hulle wysheid en intelligensie verdwyn; met ander woorde, die Bybel het in hulle oë verseël geraak.
Vandag hou baie mense mensereëls. Die seën van verlossing is egter net in die Kerk van God wat God se bevele bewaar en wat glo in Christus Ansanghong en Hemelse Moeder, wat as die Verlossers verskyn het in die tydperk van die Heilige Gees. Daardie kerk is die Wêreldsending Genootskap Kerk van God.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid