Die Bybel leer dat die verstand wat deur die vlees beheer word, vyandig teenoor God is en tot sonde lei en dat om nie God se gebooie te gehoorsaam nie, ook sonde is, wat wetteloosheid is.
Die wat gesondig het, kan nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie. Diegene wat die vergifnis van sondes en die belofte van die koninkryk van die hemele deur die Pasga, die wet van die Gees van die lewe, ontvang, moet altyd hulle gedagtes rig op die dinge van die Gees, wegbreek van die gedagtes van die vlees wat tot sonde lei.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid