Deur na die ontelbare rekords in die Bybel oor God die Moeder te kyk, het ek besef ek het die natuurlike voorsienigheid vergeet dat alle lewende wesens op aarde—nie net mense nie, maar plante en diere—lewe deur ‘n moeder ontvang. Eers toe het ek absolute vertroue in die waarheid gekry.
Nadat ek God die Moeder ontmoet het, het God die enigste standaard van my lewe geword.
In die verlede het ek volgens my eie standaarde geleef eerder as God s’n. Aangesien die pad na verlossing egter daarin lê om my lewe in lyn te bring met God, maak ek myself nou leeg, vul my hart met God, en leef ‘n lewe van geloof wat Sy voorskrifte volg.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid