Mense wat op hierdie aarde leef, lei 'n vermoeiende lewe of hulle nou baie of min het. Deur die Pasga van die nuwe verbond te hou, het ons een liggaam en familie met God geword. Aangesien God ons Vader geword het, het ons, Sy kinders, burgerskap in die hemel. As God se kinders, laat ons 'n godvrugtige lewe lei volgens die woord van God en ywerig seëninge in die hemel opgaar vir die vreugde en geluk wat ons in die heerlike koninkryk van die hemel sal geniet.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid