Aangesien die paasbrood en wyn Jesus se vlees en bloed verteenwoordig, dit wil sê die boom van die lewe, word diegene wat dit eet en drink bevry van die sonde van die boom van die kennis van goed en kwaad en verkry hulle die ewige lewe.
Dit is hoekom 2 000 jaar gelede die Pasga gehou is in die Kerk van God wat Jesus gestig het, en vandag hou die lede van die Kerk van God, waar Christus Ahnsahnghong en God die Moeder woon, heilig die nuwe verbond Pasga, die werklikheid van die boom van die lewe.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid