Soos Christus Ansanghong gesê het, as ons liefde saai, sal ons die vrug van liefde dra en die beloning in die koninkryk van die hemel ontvang. Die seuns en dogters van God, wat ʼn koninklike priesterdom in die koninkryk van die hemel sal word, moet nederigheid, godsaligheid en wedersydse geneentheid hê. Hulle moet ook medelye hê met diegene wat ronddwaal en nie die weg van die lewe ken nie.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid