Die tong, wat in staat is om 'n persoon te red of selfs te vernietig, kan tot ondergang lei as dit misbruik word, maar word die beste deel van die liggaam wanneer dit korrek gebruik word.
Om te begin kla en mor, beteken ons het reeds 'n uitnodiging van die duiwel aanvaar.
Aangesien ons die ewige lewe deur die genadige woorde van God ontvang het, moet ons ons tong ten goede gebruik en in diens van God wat dit aan ons gegee het.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid