Al leer God die geheim van die koninkryk van die hemel, is daar diegene wat dit nie besef nie. Daar is egter geseënde mense wat glo, besef en dit in die praktyk toepas wanneer hulle die geheim van die koninkryk van die hemel hoor. Die lede van die Kerk van God besef die waarheid van Hemelse Vader en Hemelse Moeder met hulle harte, en stap altyd die pad van die evangelie na die koninkryk van die hemel met dankbaarheid.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid