Vir die redding van die mensdom het God, wat in die hoogste posisie in die ganse heelal is, Homself verneder soos ʼn dienskneg en gesê: “Hou mekaar in die hoogste agting in liefde en leef in vrede met mekaar.”
Wanneer daar geen harmonie is nie, ontstaan twis, maar in ʼn plek van harmonie gaan alles goed.
Vandag ervaar die evangelie van die Kerk van God merkwaardige groei namate die lede regoor die wêreld mekaar liefhet en harmonie bereik volgens die leerstellings van Christus Ansanghong.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid