Die Bybel profeteer dat God, wat in die vlees kom, op die troon van Dawid sal regeer. Dit beteken dat net soos Dawid op die ouderdom van 30 die troon bestyg het, wanneer God in die vlees kom, Hy op 30 gedoop sal word en Sy evangeliebediening sal begin. Dit is ‘n deurslaggewende teken om God te herken wanneer Hy in die vlees kom.
Maar, anders as koning Dawid, wat die nasie vir 40 jaar regeer het, het Jesus Sy evangeliebediening vir drie jaar uitgevoer voordat Hy na die hemel opgevaar het. Daarom, om die oorblywende 37 jaar van die profesie te vervul, moet God weer in die vlees kom.
Volgens die profesie van Dawid se heerskappy is Christus Ansanghong op die ouderdom van 30 gedoop en het Hy die oorblywende 37 jaar van die evangeliebediening vervul. Hy het ook die ewige verbond gebring, die Nuwe Verbond Pasga, wat nog ‘n teken van Dawid is.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid