God het die Pasga toegelaat as ʼn manier vir ons om Satan te verslaan.
Satan het probeer om die geboorte van Moses en Jesus te verhinder om God se mag van die Pasga te blokkeer.
Maar net soos hy in die hemel verslaan is toe hy teen God teëgestaan het, is hy uiteindelik ook op hierdie aarde verslaan.
Ontelbare mense in die wêreld stroom na Sion waar die nuwe verbond Pasga gevier word.
Dit is die werk van Christus Ahnsahnghong en God die Moeder wat geestelike oorwinning bring.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid