God se kinders het God se DNS wat liefde is Ons, alle mense, het na die aarde gekom, nadat ons sondes in die hemel gedoen het as gevolg van ons arrogansie. Eers wanneer ons ten volle van ons sondes bekeer deur liefde met mekaar te deel in die woestyn van geloof, skenk God sekerlik die seën van ewige vreugde en heerlikheid aan ons in die hemel.
Praktyke van liefde, wat God die Moeder ons geleer het: “Ek is jammer” en “Ek is oukei” Die lede van die Kerk van God raak ontslae van arrogansie en leer om bedagsaam teenoor mekaar te wees vir die vreugde van die broers en susters, en besef die groot opoffering van God en die liefde van die hemelse familie.
“Ek gee julle ʼn nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Dit is hoe almal sal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde teenoor mekaar het.” Johannes 13:34–35
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid