Ons moet nie soos Koning Saul wees wat God se woorde geïnterpreteer het soos hy wou en dit gedeeltelik gehoorsaam het nie. Eerder moet ons die Pasga soos Koning Hiskia
hou en ons verlore harte weg van die wêreld af and terug na God toe draai deur tiendes en wydingsgeskenke soos dit in die boek Maleagi geskryf staan. Hierdie is bekering.
Die Dag van Versoening is die dag waarop al ons sondes wat ons in die Hemel gepleeg het en die sondes wat ons wetend en onwetend op die aarde gepleeg het, aan Satan teruggegee word, wat die oorsaak van alle sondes is.
Christus Ansanghong en God die Moeder het ons laat weet dat volkome bekering gemaak kan word deur die Feeste van die Nuwe Verbond, wat die evangelie van die Koninkryk is.
“Keer terug na My, dan sal Ek na julle terugkeer,” sê die Here, Heerser oor alle magte. “Maar julle vra, ‘Hoe moet ons terugkeer?’ Mag ʼn mens God besteel? ... Van tiendes en wydingsgeskenke! …”
Maleagi 3:7-8
Hulle het besluit om ʼn boodskap dwarsdeur die hele Israel te stuur, … om die Pasga van die Here, die God van Israel, te kom vier in Jerusalem; … keer terug na die Here, die God van Abraham, Isak en Israel, …”
2 Kronieke 30:5-6
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid