As ons die kinders van Abraham is, behoort ons geloof so sterk soos Abraham sʼn te wees, en as ons die kinders van God is, moet ons die jammerlike siele met liefde red, net soos God dit gedoen het.
Die hemelse koninklike priesterdom moet die ingesteldheid van ʼn seun besit, nie van ʼn slaaf nie, konsekwent die leringe van die Bybel volg, ʼn lewe van diens lei met edele woorde en dade, en die grootste liefde oordra wat deur Christus Ansanghong gegee is - ewige lewe wat nooit eindig.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid