Daar is tienduisende kerke in die wêreld.
Wat maak die Kerk van God anders?
Die Kerk van God is gevestig in 7 500 streke in 175 lande regoor die wêreld.
Dit hou die Sabbatdag en die Pasga volgens die Bybel.
Dit glo in God die Vader en God die Moeder.
Die kerk lewer moeder se liefde deur meer as 20 000 vrywillige aktiwiteite.
Die Kerk word erken deur regerings en presidente regoor die wêreld.
Ons wil graag die Kerk van God bekendstel, wat die hele wêreld verander en red.
00:00 Wat maak die Kerk van God anders?
00:09 Die kerk wat regoor die wêreld gevestig is
00:25 Die Kerk wat volgens die Bybel praktiseer
00:49 Die Kerk wat Moeder se liefde lewer
01:18 Die Kerk wat deur die wêreld erken word
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea 
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid