Tweeduisend jaar gelede het Jesus in die tydperk van die Seun, en vandag Christus Ansanghong in die tydperk van die Heilige Gees, elkeen as ’n gewone mens in die vlees gekom — die klip in Sion — om verlossing aan die mensdom te skenk. Vir dié wat nie glo nie, is Christus se verskyning ’n klip wat mense laat struikel en ’n rots wat hulle laat val, maar vir dié wat glo, word Hy die hoeksteen, die fondament van verlossing.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid