Selfs ’n regop stok lyk gebuig wanneer dit in water gedompel word. Net so het God se kinders ’n geestelike perspektief nodig om die waarheid te erken. Ons fisiese verstand verhinder ons om God se woorde duidelik te sien en veroorsaak dat ons dit met verdraaiing beskou, maar ons geestelike verstand laat ons toe om korrek na Christus Ansanghong en God die Moeder te kyk, wat ons na lewe en vrede lei.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid