Jesus het duidelik gewys dat ʼn mens uit die liggaam en die siel bestaan deur die gelykenis van die “Ryk man en Lasarus,” en het ons geleer om te dink aan die hemel en die hel waarheen elkeen van ons siele gestuur sal word na die dood van ons fisiese liggame.
Elke dag leef die lede van die Kerk van God as heilige en godvresende Christene, en laat hulle al hulle sondige natuur los in ooreenstemming met God se woord dat elke persoon geoordeel sal word volgens wat hy gedoen het, en die leer van Christus Ansanghong en God die Moeder wat gesê het: “Dit is belangrik om ʼn lewe van gehoorsaamheid en bekering te lei volgens God se leringe.”
En ek het die dooies, die magtiges en die geringes, voor die troon sien staan. Toe is die boekrolle oopgemaak. ʼn Ander boekrol is ook oopgemaak, naamlik die een van die lewe. Die dooies is, op grond van wat daar in die boekrolle opgeteken is, volgens hulle dade geoordeel. Openbaring 20:12
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid