Die Verlossingswerk wat Vader Ansanghong en Hemelse Moeder uitvoer. Die finale werk van verlossing sal vervul word deur Vader Ansanghong wat die waarheid van die nuwe verbond herstel het as die geestelike Adam, en Hemelse Moeder wat ons die ewige lewe as die geestelike Eva gee.
Waar vind die hemelse huweliksbanket van die Lam plaas in die tydperk van die Heilige Gees? Dit is die Wêreldsending Genootskap Kerk van God wat die goeie nuus van God se verlossing aan die hele wêreld oordra deur mense te vertel om deel te neem aan die hemelse huweliksbanket wat deur die Lam en Sy Vrou gehou word.
“Laat ons bly wees en jubel, en aan Hom die heerlikheid gee, want die bruilofsfees van die Lam het aangebreek, en sy bruid het haar gereedgemaak.” Openbaring 19:7
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid