Jesus het die Samaritaan “die goeie naaste” genoem,
omdat hy met sy hele hart
ʼn sterwende persoon gered het,
en Jesus het ons gevra om “ook so te maak”.
Die lidmate van die Kerk van God is opnuut gebore
as die goeie mense wat lewens red,
deur die woorde van die lewe
aan die hele wêreld te verkondig,
sodat baie siele kan terugkom in die arms van
Christus Ansanghong en Hemelse Moeder.
“Wie van hierdie drie, dink jy, was 'n naaste vir
die man wat deur die rowers oorval is?” …
Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”
Lukas 10:36–37
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid