Die Kerk van God Bring die Goeie Nuus van Verlossing aan die Hele Wêreld. God leer Sy kinders dat alle dinge volgens ons geloof gedoen word, en Hy het belowe dat in die tydperk van die Heilige Gees slegs diegene wat met geloof optree, die seën van die groot sending om “die hele wêreld te red” sal ontvang.
Die Een Wat Vir Ons die Waarheid van die nuwe verbond Gebring Het, Is Ons God. Soos in God se woord dat die genadige werk van bekering en vergifnis van sondes in Jerusalem sal begin en aan alle nasies verkondig sal word, vlieg mense van alle nasies soos wolke na Christus Ansanghong en Hemelse Moeder wat vir ons die waarheid gebring het wat na die koninkryk van die hemel lei.
Hy sê toe vir hulle: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. Wie tot geloof gekom het en gedoop is, sal verlos word; maar wie nie tot geloof gekom het nie, sal veroordeel word.” Markus 16:15–16
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid