As daar net een God is, dan moet daar altyd na God verwys word in die enkelvoud. In die Bybel word daar egter ook na God verwys in die meervoudsvorm, "Ons."
Selfs vandag bly hierdie woord "Ons" vir baie Bybelgeleerdes 'n raaisel, maar Christus Ahnsahnghong het die verborge betekenis daaragter geopenbaar.
God, wat man en vrou na sy beeld geskape het en die ewige lewe in die tyd van die Heilige Gees skenk, is God die Vader en God die Moeder.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid